
sungubala drakensberg mountain bush lodge
Sungubala
is ‘n “Bush Lodge” geleë in die Noordelike Drakensberge in
Kwa Zulu Natal. Hierdie unieke “Bush Lodge” sit op 500ha in die
ongerepte natuur, onder die berg pieke van Hlolela en Sungubala,
net noord van die Royal Natal Park. Die plaas is omring deur ‘n
30 000 – 40 000ha bewaarde natuur gebied,waarnatoe ons toegang
het.
Sungubala is vir die besoeker wat opsoek is na ‘n berg
ervaring, of dit op ‘n staproete is, of net ontspannig in die
kamp.
Akkomodasie en fasiliteite

- 6 x 2 bed safari tent akkommodasie, onder gras dakke, met
spesiaal gemaakte hout beddens en goeie matrasse. Vyf van die
eenhede het ‘n Berg uitsig en die sesde het sy eie braai;
- 3 x 2 bed A Raam hutte, onder gras dak. Die het bietjie meer
ruimte as die tente, en al die eenhede het ‘n berg uitsig;
- 1 x 6 bed Berghuis. Dié het 2 kamers, een wat 2
persone slaap, en een wat 4 persone slaap. Die huisie het sy
eie stort en toilet geriewe, kombuis, ‘n kaggel en braai area;
- Die A Rame en safari tente deel ‘n skone ablusie blok met
warm en koue water;
- Die gemeenskaplike boma het 2 sitkamers, een met ‘n kaggel,
‘n kombuis met koel – en yskaste en stowe. ‘n Kamp vuur word
elke aand gestook. Elke eenheid het sy eie kassie, in die
boma, met persoonlike eetgerei.
- 2 x 5 bed Berghuisies. Die huisies het elk 2
kamers. Die boonste kamer kan 3 slaap en die onderste
een 2. Albei kamers het 'n stort en toilet geriewe.
Aktieweiteite
- Daaglikse begeleide staproetes;
- Gemerkte roetes wat ‘n mens self kan stap.
In die buurt
Drakensberg
Seunskoor Skool;
- Aasvoël restourant;
- Kulturele togte na die Amazizi en Amangwane gemeenskappe;
- Basotho Kulturele dorpie;
- Voortrekkerpas en Retief monument;
- Toegang tot perdry, forrel visvang, abseiling, trapeze,
paintball, en gholf;
- Rivier swem of in die dammetjies by die kamp;
- Oornag staptogte na die Amfiteater.
Uitsonderlike attraksies
- Die Wêreld se enigste “Silent Woman”;
- Boesman tekeninge;
- Cannibal Cavern – waar nGuni mense skuilplek gesoek het van
Shaka, en moes mensvreters word om te oorlewe;
- Kampvuur met ‘n helder suid afrikaanse hemel lug;
- 'n Atmosfeer wat geskep is deur olie lampe;
- Die stilte sonder elektriesiteit, televisies and gewone
hotel geraas.
Locasie
Amper halfpad tussen JHB (385km) en DBN
(275km);
- Naby aan die slagvelde by Ladysmith;
- Aangrensend die Royal Natal Park by die Tugela Gorge en
Amfiteater;
- Gaste word 1.8km na die kamp vervoer, in ‘n 4×4
voertuig. Daar is veilige, onderdak parkering vir u motors, by
ontvangs. Eie 4 x 4’s mag gebruik word teen ‘n ekstra koste,
wat u ‘n onbeperkte toegang toelaat tot die pad na die kamp.
Hoekom Sungubala?
- 'n Regte Drakensberg ervaring met ‘n besondere uitsig;
- Persoonlike aandag van die eienaars wat kenners is van die
omgewing en sy geskiedenis;
- Suid Afrikaanse tariewe.
Tariewe
Catered Accommodation:
|
Rates, valid from 1 November 2011 to 31 October 2012
|
| A-Frame
(self-catering)
|
R350.00
|
per
person
|
Thatched Tented Units
(self-catering)
|
R350.00 |
per person |
| Dinner,
Bed & Breakfast Rate (all units) |
R550.00 |
per
person |
Mountain Cottages
(self-catering)
|
R1200.00
|
per unit
|
Mountain
House
(self-catering)
|
R1000.00
|
per
unit
|
| Dinner, Bed &
Breakfast for House & Cottages |
The
unit's self-catering rate, plus R150.00 per person for
Diner & Breakfast
|
| Book
the entire facility (self-catering) |
R9000.00 |
|
|
Special rates for Children
Out of season, in season, unit rates apply: |
0-3 years
|
no
charge
|
|
4-6
years
|
25% of adult rate |
|
7-10 years
|
50%
of adult rate
|
|
11-12
years
|
75% of adult rate
|
|
13 + years
|
100%
of adult rate
|
- Single supplement, R100.00 per person.
- Weekend bookings are for a minimum of a 2 night stay,
one-nighters incur the full rate for a 2 night stay.
- Hikers & Hiking Clubs, Backpackers or Budgets:
Communal House (out
of season only), R200.00 per person, hike in /
hike out.
- Picnics: from R35.00 per person, these can be
ordered the night before.
- Group Bookings: prices on request, please enquire
with us ... as discount up to 15% is subject to numbers
... if you are taking the entire camp site, you have the
option of hiring the cook's services to cook your own
provisions for an additional R500.00 per day.
***
VRA OOR ONS MIDWEEK TARIEWE EN
SPESIALE AANBIEDINGE ***
Akkommodasie
wat etes in sluit sal allleenlik beskikbaar wees aan
kliente wat ‘n minumum van 14 dae vooraf bespreekde
akkommodasie het.
- Laat bespreekde akkommodasie wat etes in sluit sal af
hang van die beskikbaarheid van vars voorraad.
- Etes is vanaf ‘n vasgestelde spyskaart.
- Naweke – minimum tarief is vir twee nagte.
- Reis agentskappe en toeroperateurs se kommissie is 10%
op bogenoemde tariewe behalwe gidse/bestuurders wat
spesiale tariewe betaal.
- Kinders betaal 10% per jaar ouderdom, buite siesoen.
- Geen kommissie mag op spesiale tariewe geeis word nie.
- Aanwysings in Afrikaans...